top of page

Sit jou hart daarop!

Preek Matthéüs 6 - Woorde uit sy Woning

Hier binne woed daar ook ‘n dodelike stryd na twee kante toe. Aan die een kant: tussen die koninkryk van God en ons kwellinge in hierdie wêreld, maar dan ook tussen die koninkryk van God en ons liefde vir hierdie wêreld. Woordverkondiging: Mat 6, ds Gustav Opperman. Ons sien dubbeld ... ons oë is gerig op die skatte van hierdie wêreld ... Ons sien die skatte van hierdie wêreld, maar ons sien ook (ten minste so hoop ek) ons sien ook daardie ander skat ... daardie hemelse skat. Ons lei aan ‘n dubbelvisie want ons word vanuit hier binne gedryf deur ‘n dubbele hart ... Ons harte, helaas is ook nie onverdeeld nie. Dis eintlik ‘n onhoudbare situasie! Om ons as kinders weer by die hemelse Vader uit te bring ... daar is niks ... niks belangriker as dit nie ... Jesus van Nasaret is aarde toe gestuur om die evangelie van die koninkryk van God te verkondig en te sorg dat elke woord daarvan bewaarheid word. Bron: Matheus 6 Sit jou hart daarop! Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2021 12 14 Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Psalm 65 & Psalm 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers position: 25
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page