top of page

Sal die Ark ons red?
Geloftefees Parys Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
Daar het ‘n merkwaardige herlewing plaasgevind wat die viering van Geloftedag betref. 30 Jaar gelede, in 1994, die jaar van die oorgawe was daar skaars ‘n handjievol feesgangers by die Voortrekkermonument. In 2023 was daar bykans 33,000 duisend! Ons sien dinge gebeur rondom ons, maar verstaan ons werklik wat aangaan?
Geloftediens Parys: ds Gustav Opperman
Bron: Jesaja 22:1-14
Tema: Kyk na Hom
Psalms: 146:1,2; 146:3,4; 146:6,8.
Opnamedatum: 2024 12 16
bottom of page