top of page

Raaisels uit die Voortyd

Ps 78 Doop Bealise v Zyl GK Colesberg @WoordeuitsyWoning ​

As ons kom by die kinderdoop, het ons onmiddellik met 'n probleem te doen. 'n Omstrede saak in die wêreldwye christelike gemeenskap. 'n Oorsaak van verdeeldheid. Een van die redes waarom mense dikwels die gereformeerde kerke verlaat. Hoe kan 'n suigeling sy geloof bely? Hoe kan 'n baba hom bekeer? Dit maak net nie sin nie! Ons verstaan dit nie, so sê hulle. Vir hierdie mense is die kinderdoop 'n raaisel. Vir baie gereformeerdes is dit weer 'n oorlewering 'n goeie rede vir 'n familiesaamtrek.  Vir hierdie mense is die kinderdoop 'n mooi tradisie, 'n tradisie uit die voortyd.  

Bron: Lees Psalm 78:1-8 

Teksvers 78:2  Ek wil my mond open met 'n spreuk, raaisels uit die voortyd laat stroom. 

Tema: God is die Insteller en die Onderhouer van Sy verbond en doop  

Psalms: 105:1,2; 105:3,4; 105:5,6; 128:8; 105:23,24.

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page