top of page

Praat sielspraatjies met jouself!

Nagmaal Preek Psalms 43 - Woorde uit sy Woning

Tog wil ek vandag, met hierdie nabetragtingsdiens u aanmoedig om met uself te praat, om uself spesifiek in die woorde van Psalms 42 en 43 te vermaan: Wat buig jy jou neer, o my siel, en wat is jy onrustig in my? My siel, hoekom is jy so ontsteld, so verontrus? Hoekom is jy so mismoedig, so neerslagtig? Bron: Psalm 43 Nabetragting Praat sielspraatjies met jouself! Nagmaalreeks7c Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2019 05 26 Indien u Mediadienste finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op Ons sal dit waardeer. Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Psalm 65 & Psalm 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers position: 448
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page