top of page

Praat ons oor die Here of is ons stom van ongeloof?
Preek Lukas 1 - Woorde uit sy Woning
Hoekom het ons so min te sê oor ons geloof? Hoekom hoor ons so min oor dit wat die Here vir ons gedoen het? Ons praat nie daaroor nie. Is daar nie dalk een van my gebede wat al verhoor is nie? Hoeveel mense het ek daarvan vertel? Of dalk glo ons dat die praatjies oor die Here ophou die oomblik as die dominee “Amen” gesê? Dan stap ons hier uit en dan los ons die Here se praatjies hier binne-in die kerk! Bron: Lukas 1 Praat ons oor die Here of is ons stom van ongeloof? Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 74 2019 07 14 Lukas 1 Indien u Mediadienste finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op Ons sal dit waardeer. Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Psalm 65 & Psalm 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers position: 427
bottom of page