top of page

Oorwin ten spyte van!

Ps 44, Rom 8 Ds Gustav Opperman GK Philippolis @WoordeuitsyWoning ​

Soos ons as gemeente leef, is daar dae dat ons geliefdes aan die dood moet afstaan. Ouer lidmate, maar ook jongeres, soms sommige nog bloedjonk. Ja, daar kom dae dat ons as gelowiges ons oë hemelwaarts rig, wanneer die teenspoed ons tref, wanneer ons die rampe ervaar. Ons rig ons oë hemelwaarts en ons vra: Hoekom? Waarom? 

Bron: Ps. 44, Rom. 8:35-39 

Teks Rom. 8:36,37 Om U ontwil word ons die hele dag gedood, ons is gereken as slagskape. Maar in al hierdie dinge is ons meer as oorwinnaars deur Hom wat ons liefgehad het. 

Tema: slagskape wat oorwin 

Psalms: 146:1,2,3; 146:4,6,8; 42:1,3; 42:5,7 

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page