top of page

Oor wie ontferm God Hom?
Preek Romeine 9 - Woorde uit sy Woning
Is hierdie HERE wat ons dien nie dalk onregverdig nie? Die kerkvader Augustinus, wat in die derde eeu na Christus geleef het, het ‘n waar ding vir ons nagelaat: Hy het gesê: “As ek nie eens my eie kop kan verstaan nie, hoe sal ek ooit God se gedagtes kon verstaan?” Volg die aktuele Romeinereeks: Reg voor God op ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning. Please note: This Intro and Outro Music used in all the video's in the Roman series: Justified/Reg voor God: Music Saraband and Variations (Händel) Birth Date\u200e: \u200eFebruary 23, 1685 Death Date\u200e: \u200eApril 14, 1759 Organist – Mariaan Senekal, Reformed Church Matlabas, Limpopo province South Africa This is not music owned or licensed by AdRev Publishing, but a private recording! This is therefore NOT: • ACL093_25_Serabande_And_Variations_Full-14699 - Lou Mannarino • Music composition Ons is hier bymekaar vanaand om die uitverkiesing van die almagtige God te oordink. Soos Moses van ouds staan ons op heilige grond in die teenwoordigheid van Jahwe, die ewige Ek is, wat Ek is en dit ons sal pas om die skoene van ons voete af te haal. Dit sal ons pas om soos die volk, destyds onsself van ons versiersels te stroop. Die versiersels wat ek hier in gedagte het is al daardie slimmighede al daardie arrogansie wat ons hier binne in ons ronddra. Die wat ons so oulik en so diep laat oorkom. Die versinsels van ons eie hart is die versiersels waarvan ons gestroop moet word. U weet die eerste versiersel wat die mens daar in die Paradys aan homself gehang het is die versiersel van sy eie oorlegginge: is hierdie HERE wat ons dien nie dalk onregverdig nie? Hoekom mag ons nie ook eet van die Boom van Kennis van Goed en Kwaad nie? Die volgende versiersel wat hulle aangetrek het, was hulle eie trots en hoogmoed: Hulle kon soos God wees, as hulle wil. En hoe meer hulle van die versiersels behang geraak het hoe meer het hulle naaktheid na vore gekom ... Die misterie van God se bestaan is in sy Naam opgesluit. Ek is wat Ek is. Bron: Romeine 9:15 Oor wie ontferm God Hom? Romeinereeks: Reg voor God#46 Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning Woorde uit sy Woning 3030 02 12 Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op Ons sal dit waardeer. Music used in this video: Please note: This Intro and Outro Music used in all the video's in the Roman series: Justified/Reg voor God: Music Saraband and Variations (Händel) Birth Date\u200e: \u200eFebruary 23, 1685 Death Date\u200e: \u200eApril 14, 1759 Organist – Mariaan Senekal, Reformed Church Matlabas, Limpopo province South Africa This is not music owned or licensed by AdRev Publishing, but a private recording! This is therefore NOT: • ACL093_25_Serabande_And_Variations_Full-14699 - Lou Mannarino • Music composition position: 270
bottom of page