top of page

Onteiening of: Die Wet van God?
Preek Handelinge 2 - Woorde uit sy Woning
In ons tyd word die slagordes al meer teen mekaar opgestel: die wat het, teenoor die wat nie het nie. Ons hoor die polities gelaaide woorde elke dag: Herverdeling van rykdom, herverdeling van grond. Aan die een kant is daar die landhonger massas wat die strate af toi-toi met slagspreuke wat skreeu: “Gee! Gee! Gee! We demand!”. Aan die ander kant is daar die besitters wat hulle op die grondwet beroep. Hulle sê: Myne! Myne! Myne! Die Here het iets vir altwee hierdie groepe te sê. Bron: Handelinge 2 & 4 Onteiening of die Wet van God? Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2020 01 12 Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Psalm 65 & Psalm 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers position: 463
bottom of page