top of page

Ons was ontrou

Ps 106 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudiereeks: God se Liedere @WoordeuitsyWoning

In 'n sekere sin gaan Ps 105 en 106 saam. Ps 105 is 'n Psalm wat getuig van die HERE se wonderbaarlike getrouheid en genade wat Hy eers aan die aartsvaders betoon het en later aan die volk Israel. Hy het aan sy verbond getrou gebly. Die Here het sy deel gedoen. En nou kom ons in Ps 106 by dit wat die volk gedoen het en dis deel van God se goedertierenheid dat die volk sien wat in hulle lewens aangaan en aangegaan het deur al hierdie eeue. Volg die Psalm Bybelstudiereeks: God se Liedere Woensdae.  


Martin Luther het die Psalmboek so hoog geag dat hy die Psalms "'n klein Bybeltjie" genoem het. Die Psalms omvat eintlik alles wat ons in die res van die Skrif kan lees. Dit omvat ook alles wat die gelowige hier op aarde kan belewe. Deurgaans word ons in en deur die Psalms voor die ewige God gestel, maar terselfdertyd ervaar ons ook as mense ons plek in die skepping. Verlede, hede en toekoms kom alles in perspektief binne die konteks van die Verbondsgod se handelinge in en deur Jesus Christus soos in die Psalms beskrywe. Hy is die sleutel van die kennis (Luk 11:52) en Hy is ook die regte sleutel van die kennis waardeur die Psalms vir ons ontsluit word.  


Bron: Psalm 106 

Opnamedatum: 2018 03 05  


Music used in this video: 

1) Intro: Ouverture: Psalm 130: Original Music for "Uit Diep van Donker Nagte" used in this video: Artist & Composer: Henning Dafel https://www.youtube.com/channel/UCJopIyYm7Cxw_6DbN242Gag

Overture Sangers:  Mandi Opperman (Sopraan), Frikkie van Biljon (Tenoor), Lourens Erasmus (Bas) en Esmarie van Heerden (Alt). 

Overture Musikante: Henning Dafel  - Klavier,  Cathy Dafel - Altviool,  Liza Cloete (neé Smit) – Viool Wieke de Wet – Harp Louisa van der Walt – Orrel  


Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:  

Met dank en erkenning:  Ps 106:2,29 Glorieryke Psalms  

www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336  

Orrelis: Harry Jonkers  


Outro Music: Opus One Creative Commons Attribution 4.0  

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/  

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page