top of page

Ons was bly!

Psalm 126 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning ​

Ken u daardie gevoel? Daardie dag toe u by die kerk uitgestap het en dit gevoel asof jy sweef. Daardie dag toe jy van jou knieë af opgestaan het en jy was soos die wat droom, want jy het gevoel hoe die lewende God jou optel, want jy het gevoel hoe die HERE, Here jou uit die water uit optrek, daar waar jy besig was om te verdrink! Daardie dag toe die almagtige God jou weer hoop gegee het? Psalm 126, ds Gustav Opperman  @WoordeuitsyWoning 

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page