
Ons hulp is in die HERE
Psalm 124 Ds G Opperman Ps Bybelstudie: God se Liedere @WoordeuitsyWoning
Daar is 'n element van waarheid daarin dat hierdie bedreiging 'n geestelike bedreiging is, maar die bedreiginge wat teen ons kom, is nie net geestelik nie. 'n Geestelike bedreiging kom in die vorm van mense, want dit is mense wat deur daardie gees gedryf word. En wat sou die gelowige gemeenskap se situasie gewees het as die Here nie vir hulle was nie! Volg die Psalm Bybelstudiereeks: God se Liedere Woensdae.
Bron: Psalm 124
Opnamedatum: 2019 04 01
Music used in this video:
1) Intro: Ouverture: Psalm 130: Original Music for "Uit Diep van Donker Nagte" used in this video: Artist & Composer: Henning Dafel https://www.youtube.com/channel/UCJopIyYm7Cxw_6DbN242Gag
Overture Sangers: Mandi Opperman (Sopraan), Frikkie van Biljon (Tenoor), Lourens Erasmus (Bas) en Esmarie van Heerden (Alt).
Overture Musikante: Henning Dafel - Klavier, Cathy Dafel - Altviool, Liza Cloete (neé Smit) – Viool Wieke de Wet – Harp Louisa van der Walt – Orrel
Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:
Met dank en erkenning: Ps 124:1,4 Psalmsing tot God’s eer (Odé Ensemble)
Administratiewe Buro Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika Tel: 018 297 3986/7/8/9 Faks: 018 293 1042 bestellings@gksa.co.za Toestemming: Ds Eric Kayayan
Outro Music: Opus One Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/
Artist: http://audionautix.com/