
Omring deur honde
Ps 59 Ds Gustav Opperman Psalm Bybestudiereeks: God se Liedere @WoordeuitsyWoning
Telkens roep Dawid: "Red my, HERE!" Die HERE wat die getroue Verbondsgod is, die HERE wat hy ook ken van sy kinderdae af, maar Hy is ook die God van die leërskare, die God van Israel. Volg die Psalm Bybelstudiereeks: God se Liedere Woensdae.
Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir meer as 860 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang.
Bron: Psalm 59
Opnamedatum: 2023 02 20
Intro Musiek gebruik in hierdie video:
Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:
Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms
www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336
Orrelis: Harry Jonkers
Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.
With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/
Artist: http://audionautix.com/