
Om by die HERE te wees!
Hebr 12 Ds Gustav Opperman GK Innesdal Nagmaalreeks 15b @WoordeuitsyWoning
Om te verstaan dat God heilig is en dat jy ‘n nietige sondaarmens is ...Ddit plaas jou op die eerste trappie van die Here se genade. En ek weet en my siel weet: Dis wat ek nodig het, so nodig het! Dis wat maak dat ek die Nagmaalbeker met altwee hande vasgryp. Hebr 12: Nagmaal te GK Innesdal, ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir bykans 900 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang.
Waarheen is u op pad? Waarheen is ons op pad? Die sakrament van die heilige nagmaal sê vir ons waarheen ons op pad is ... ons is op pad na die hemelse feesmaal, die bruilofsmaal van die Lam, soos ons formulier dit stel. Dis die eindpunt van die Christelike wedloop, wat hier in Hebreërs 12 beskryf word. Hierdie fees vind plaas in ‘n plek, ‘n plek wat vir ons in drie verse beskryf word, maar wat so skitter in heerlikheid so skitter in genade so skitter in vreugde dat ons eintlik die hele Bybel nodig het om dit ten volle te beskryf ... en om dan te weet dat alles nog nie gesê is nie ... en dit tot in ewigheid nooit gesê sal word nie.
Bron: Hebr 12
Opnamedatum: 2023 02 19
Intro Musiek gebruik in hierdie video:
Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:
Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms
www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336
Orrelis: Harry Jonkers
Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.
With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/
Artist: http://audionautix.com/