
Nood leer bid!
Preek Psalms 1 Heidelbergse Kategismus 45 - Woorde uit sy Woning
Die kind van die HERE weet wat sy grootste nood is. Die man en vrou van God weet wat hy of sy bo alles nodig het: God se Heilige Gees. Daarom is gebed so nodig! Volg die Troosreeks: Bely uit die Psalms op ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning. As u geloofsvrae het, kontak ons asb by . Ons gee om! Hierdie is die 55ste video in die Troosreeks: Bely uit die Psalms. Om die volledige reeks in die regte volgorde te kyk, besoek asb ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning, se hoofblad. U sal daar onder die afdeling: Kategismus en Belydenis in Aktuele Styl die duimdruk vind vir die Troosreeks: Bely uit die Psalms. Bron: Heidelbergse Kategismus Sondag 45 Vr 116-119 Nood leer bid! HK Troosreeks: Bely uit die Psalms#55 Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2018 05 13 Indien u Mediadienste finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op Ons sal dit waardeer. Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Intro: Sola Sacra Scriptura Potchefstroomse Mannekoor Olv Babs Brouwer babsbrouwer@mweb.co.za sel:083 306 4525 Outro: Psalm 65 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers position: 352