top of page

Niemand nader as Jesus

(Luk 9-10) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning ​

Wie is my naaste ? Ons Here Jesus se antwoord is insiggewend, want dit sal ons help om hierdie hele gedeelte te verstaan. Dit sal ons help om die gelykenis van die barmhartige Samaritaan te verstaan: Dit sal ons help om uiteindelik te verstaan Wie ons naaste is. U sien, hierdie is ‘n strikvraag. Dit was toe ‘n strikvraag net soos dit vandag nog ‘n strikvraag is.   

Bron: Luk 9:51-10:37

Teks: Luk. 10:29 Wie is my naaste? 

Tema: Niemand nader as Christus nie 

Psalms: 149:1,2; 97:1,6; 38:10,14,17; 40:2,5

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page