
Nie links of regs nie!
Ds Gustav Opperman 1 Kon 13
Om te vernuwe of om te behou? So word die slagordes in Kerkverband vandag opgestel: die Konserwatiewes teen die Liberales, die Progressiewes teen die wat die ou paaie wil loop, die Vrysinniges teen die Regsinniges.
En wanneer ons ons etikette darem 'n meer Bybelse klank wil gee, dan sê ons die vernuwendes is "die Nuwe Testamentiese gelowiges", terwyl die behoudendes weer in die kamp van die Fariseërs geplaas word. Of ons sommige is "evangelies" in hulle benadering en ander is dan weer "wetties" in hulle uitkyk.
Ons vind baie min hiervan in die Skrif. Trouens, die Bybel ken net twee soorte mense: Ongehoorsames en Gehoorsames.
Bron: 1 Konings 12:25 - 1 Kon 13:34
Teks: 1 Kon 13:26 Toe die profeet wat hom van die pad af laat omdraai het, dit hoor, sê hy: "Dit is die man van God wat teen die mond van die HERE wederstrewig was".
Opnamedatum: 2022 01 23
Intro Musiek gebruik in hierdie video:
Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:
Met dank en erkenning:
Ps 144 Glorieryke Psalms
www.ico.org.za info@ico.org.za
Tel: 0824914965/ 012 332 0336
Orrelis: Harry Jonkers
Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.
With thanks and appreciation:
Opus One
Creative Commons Attribution 4.0 Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Artist: http://audionautix.com/