
Net lof bly oor
Ps 146 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudies: God se Liedere @WoordeuitsyWoning
Die laaste 5 Psalms in die Psalmbundel word gekenmerk deur lof en lof alleen. Dit is wat gaan gebeur die dag as ons die ewigheid betree. Ons gaan die Here loof! Volg die Psalm Bybelstudiereeks: God se Liedere Woensdae.
Bron: Psalm 146
Opnamedatum: 2020 07 21
Music used in this video:
1) Intro: Ouverture: Psalm 130: Original Music for "Uit Diep van Donker Nagte" used in this video: Artist & Composer: Henning Dafel https://www.youtube.com/channel/UCJopIyYm7Cxw_6DbN242Gag
Overture Sangers: Mandi Opperman (Sopraan), Frikkie van Biljon (Tenoor), Lourens Erasmus (Bas) en Esmarie van Heerden (Alt).
Overture Musikante: Henning Dafel - Klavier, Cathy Dafel - Altviool, Liza Cloete (neé Smit) – Viool Wieke de Wet – Harp Louisa van der Walt – Orrel
Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning:
2) Ps 146:1,8 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers
3) Outro Music: Opus One Creative Commons Attribution 4.0 Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Artist: http://audionautix.com/