top of page

Net Lof!

Ps 150 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudies: God se Liedere @WoordeuitsyWoning ​

Ons het nou met hierdie Psalm as't ware die top van die bergreeks wat voor ons gelê het, bestyg.  En dit is wat Psalm 150 is. Die uitsig is asemrowend. Die digter loop oor van inspirasie. Hy loop oor van entoesiasme.  Daar's nie meer argumente nie. Daar is selfs nie meer lering nie. Daar is geen klagte meer nie. Daar is net lof tot God en daardie lof brand in hom. Laaste video in die reeks: Psalm Bybelstudies: God se Liedere. Hierdie reis het van sy begin tot einde ons 11 jaar geneem. Van ons eerste klankopnames in 2014 tot laaste uitsending in 2025. Ons is dankbaar. Volgende Woensdag, 5 Maart, begin ons met 'n splinternuwe reeks: Die Gees aan die werk! Bybelstudie uit Handelinge. Opwindend!  

Bron: Psalm 150 

Opnamedatum: 2020 08 24  

Music used in this video: 

1) Intro: Ouverture: Psalm 130: Original Music for "Uit Diep van Donker Nagte" used in this video: Artist & Composer: Henning Dafel https://www.youtube.com/channel/UCJopIyYm7Cxw_6DbN242Gag 

Overture Sangers:  Mandi Opperman (Sopraan), Frikkie van Biljon (Tenoor), Lourens Erasmus (Bas) en Esmarie van Heerden (Alt). 

Overture Musikante: Henning Dafel  - Klavier,  Cathy Dafel - Altviool,  Liza Cloete (neé Smit) – Viool Wieke de Wet – Harp Louisa van der Walt – Orrel 2) Psalm 150: GK Centurion, met dank. 

3) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.  With thanks and appreciation:  Opus One  Creative Commons Attribution 4.0  Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page