top of page

Net een Messias Jesus Christus

Ps 72 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning ​

Ons sien dit reeds in die Ou Testament: Hierdie God wat ons dien, is nie ‘n stamgod nie. Hy kan nooit ‘n eksklusiewe Israel god of Afrikanergod wees nie. Hy is die Skepper van hemel en aarde en van elke nasie hier op aarde. Die hele aarde moet immers met sy heerlikheid vervul word! 

 Bron: Lees 1 Kon 4:20-34; Psalm 72 

Teks: 72:17,18  Geloofd sy die HERE God, die God van Israel,  wat alleen wonders doen!  En geloofd sy vir ewig sy heerlike Naam!  En laat die hele aarde met sy heerlikheid vervul word!  Amen, ja amen. 

Tema: Net een Messias: Jesus Christus 

Sing Psalm 72:2,4; 72:6,7; 72:8,9; 72:10,11

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page