top of page

My lewe - 'n kaal stok sonder vrug?

Joh 15 Eseg15; Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

Hierdie sonde word weinig as sonde erken, weinig bely. Daar is ook selde enige berou daaroor. Die rede daarvoor is dat dit so onopsigtelik van aard is. Al is die akker van my geestelike lewe so kaal soos die woestyn, al is my lewe soos 'n kaal stok sonder vrug. Dan is daar nie 'n probleem nie! Oordeel die HERE ook so, kan ons vra?  

Lees EsegiĆ«l 15:1-8; Joh 15:1-8 

Teks Joh 15:2 Mensekind, wat is die hout van die wingerdstok  meer as al die hout ...  die wingerdrank wat onder die hout van die bos is? 

Tema: Die sonde van onvrugbaarheid 

Psalms: 100:1,2; 100:3,4; 97:6,7; 80:5,6,7; 80:8,9,10  

Opnamedatum: 2024 12 08  

Intro Musiek gebruik in hierdie video:  Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:  Met dank en erkenning:  

Ps 144 Glorieryke Psalms  www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336  Orrelis: Harry Jonkers 

Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.  With thanks and appreciation:  Opus One  Creative Commons Attribution 4.0  Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ 

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

​

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page