top of page

Moenie uitstel nie!

Preek Markus 6 - Woorde uit sy Woning

Markus 6 Moenie uitstel nie! ds Gustav Opperman Daar is net een ware toets ten opsigte van ons blootstelling aan die Evangelie. Dit gaan nie daaroor of ons van die prediking gehou het nie, of die prediking ons ontroer het nie, of ek daarmee saamgestem het nie. Daar is net een ware toets en daardie toets is: Het die Evangelie my tot ‘n besluit gebring? Het dit my tot ‘n onwrikbare standpunt gelei? Het dit tot aksie gelei? Is my hele lewe daardeur verander? So nie, sal die Evangelie eendag net dien om as getuienis teen my gehou te word. position: 772
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page