top of page

Moenie mors nie! Maak Reg!

Ds Gustav Opperman Helpende Woord#246 Solidariteit Helpende Hand

In Johannes 6, na die vermeerdering van die brode, leer die die Here ons die beginsel van moenie mors nie. In ons gebruikerskultuur van vandag sal ons maklik 'n stukkende item met 'n nuwe een vervang sonder om enige herstelpoging aan te wend. In hierdie bydrae spring die jong Petrus Rens en sy susters van Orania gou in om 'n stukkende trampolien reg te maak sodat dit nog lank diensbaar kan wees.  

Bron: Johannes 6 

Opnamedatum: 2025 02 21  

Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 1) Bloques de Construccion Artist: Luna Cantina YouTube Audio Library License 

2) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

​

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page