top of page

Moenie moed opgee nie! Selfs oor onbekeerde familie.
Preek 2 Korinthiërs 4 - Woorde uit sy Woning
Moenie moed opgee nie. Bid vir onbekeerde familie en vriende. Hou aan tydig en ontydig al lyk dit of hulle nie luister nie. Al lyk dit of God nie hoor nie. 2 Korintiërs 4:1 Moenie moed opgee nie! Ds Gustav Opperman Ons as medebroeders en -susters, as ouderlinge en predikante bid ons vir onbekeerde gemeentelede, familie- lede en vriende. Ons getuig en verkondig, ons praat en lees die Bybel voor, haal die Bybel aan ... maar oënskynlik verander niks nie. Dit kan 'n mens moedeloos maak. Die apostel Paulus se Tweede Brief aan die Korintiërs (4:1-6) gee ons die resep vir volhoubare Woordverkondiging ... gee ons al die redes hoekom ons soms faal en hoekom ons nie sal moed opgee nie. position: 775
bottom of page