top of page

Moenie die Kerk afskryf!

Miga 5 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning ​

Met die stormram van Skrifkritiek (met dit wat deurgaan as moderne Bybelwetenskap), word teen die deure van die kerk gestamp. Ons verdedigingswerke word met die een missiel na die ander getref. Die mure van die kerk word met wêreldse onderwys getref. Met die propaganda van die wêreld word die harte van die kerkvolk getref. Woordverkondiging: Miga 5 ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning    

Prk Lees Miga 4-5:4a 

Teks 5:1 En jy, Betlehem Éfrata, klein  om te wees onder die geslagte van Juda,  uit jou sal daar vir My uitgaan  een wat 'n Heerser in Israel sal wees. 

Tema: Moenie die kerk afskryf nie 

Psalms: 89:1,2; 89:3,6; 89:7,8; 89:10,14.  

Opnamedatum: 2025 02 02  

Intro Musiek gebruik in hierdie video:  Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:  Met dank en erkenning:  

Ps 144 Glorieryke Psalms  www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336  Orrelis: Harry Jonkers 

Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.  With thanks and appreciation:  Opus One  Creative Commons Attribution 4.0  Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page