top of page

Meld aan by die altaar!

Romeine 12:1 Ds Gustav Opperman Romeine#:56 Reg voor God

Het ons hier te doen met ‘n man wat van God af kom, of is dit dalk iemand wat heeltemal van lotjie getik was? Tog sien hy homself ook as ‘n gesant ... iemand wat geroep en toe gestuur is.  Hy is ‘n gestuurde van God en hy moet die hele wêreld daartoe bring om die gekruisigde Jood as die Seun van God te erken. Volg die Romeinereeks: Reg voor God. Al 55 vorige video's in die reeks is maklik opspoorbaar op ons webblad: woordeuitsywoning.com  


As jy die essensie van die mensdom se probleem wil verstaan en God se antwoord daarop, lees die brief aan die Romeine. Na bykans twee duisend jaar het hierdie brief soos die res van die Bybel die toets van die tyd weerstaan en skitter dit vandag eers met dringende aktualiteit.  


Paulus, die slaaf van Jesus Christus, het 'n voorneme gehad om die christene in Rome te besoek. Om verskeie redes kon hy nie hierby uitkom nie en daarom skryf hy toe aan hulle 'n brief... 'n merkwaardige brief.   


Hierin word die hoof leerstellinge van dit wat hy die die Goeie Nuus noem, uiteengesit en verduidelik.   Die brief aan die Romeine sou later die fundamentele dokument van die Christelike leer word.   In die reeks preke uit Romeine begelei Ds Gustav Opperman jou op hierdie reis.  


Bron: Romeine 12:1 

Opnamedatum: 2021 03 28  


Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.  

With thanks and appreciation:  

Intro Music: 1) Sarabande Artist: Joel Cummins  YouTube Audio Library License  

2) Outro 2022 Music:  Opus One  Creative Commons Attribution 4.0  

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/  

Artist: http://audionautix.com/



274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page