top of page

Maak onderskeid!

Ds Gustav Opperman Levitikus 10

Wanneer ons ons lewens in die hande van ‘n snydokter oorgee, dan verwag ons van hom een ding, een lewensbelangrike vermoë. Hy moet die gawe van onderskeiding hê. Dis lewensbelangrik dat hy dit kan doen. Dis lewensgevaarlik as hy dit nie kan doen nie.   

Nou as dit kom by ons geestelike lewens, is dit tog vir my kommerwekkend, dat so baie gelowiges oor sy of haar onderskeidingsvermoë ongeërg kan wees; dat so baie ampsdraers ongeërg kan wees oor die gemeente se onderskeidingsvermoë. Die gelowige se vermoë om die dinge aangaande God en sy wil ...om daarin te kan onderskei. 


Bron: Lees Levitikus 9:1-10:1-11) 

Teks: Lev 10:10: " En julle moet onderskeid maak tussen  wat heilig en wat onheilig,  en tussen wat onrein en wat rein is" 

Tema: Maak onderskeid! 

Opnamedatum: 2022 03 27


Intro Musiek gebruik in hierdie video:  Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:  Met dank en erkenning:  Ps 144 Glorieryke Psalms  www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336  Orrelis: Harry Jonkers  Outro 2022 Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.  With thanks and appreciation:  Opus One  Creative Commons Attribution 4.0  Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/  Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page