top of page

Lof: Ons Einddoel

Ps 135 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudie: God se Liedere @WoordeuitsyWoning

So ontsagwekkend is die heiligheid van die Here, so ontsagwekkend is Hy in sy Wese en sy Persoon, dat wanneer ons as mens in sy teenwoordigheid kom en ons nie oombliklik verteer word nie, en ons nie oombliklik op die grond neerslaan nie, dan het ons geen ander woorde as om God te loof nie. Volg die Psalm Bybelstudiereeks: God se Liedere Woensdae.  

Bron: Psalm 135 

Opnamedatum: 2019 10 09  

Music used in this video: 

1) Intro: Ouverture: Psalm 130: Original Music for "Uit Diep van Donker Nagte" used in this video: Artist & Composer: Henning Dafel https://www.youtube.com/channel/UCJopIyYm7Cxw_6DbN242Gag 

Overture Sangers:  Mandi Opperman (Sopraan), Frikkie van Biljon (Tenoor), Lourens Erasmus (Bas) en Esmarie van Heerden (Alt). 

Overture Musikante: Henning Dafel  - Klavier,  Cathy Dafel - Altviool,  Liza Cloete (neé Smit) – Viool Wieke de Wet – Harp Louisa van der Walt – Orrel  

Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:  Met dank en erkenning:  

Ps 135:1,4 Glorieryke Psalms  www.ico.org.za info@ico.org.za  

Tel: 0824914965/ 012 332 0336  

Orrelis: Harry Jonkers  

Outro Music: Opus One Creative Commons Attribution 4.0  

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/  

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page