top of page

Lewensnoodsaaklike Woordverkondiging
Preek Deuteronomium 8 - Woorde uit sy Woning
Die Here kan sy Woord enige plek laat uitgaan. Die HERE se Woord kom tot Jakob terwyl hy in veld met sy kop op klip slaap. Die HERE se Woord kom in ‘n brandende doringbos terwyl Moses skape oppas, maar wanneer die HERE daar met Moses klaar is, dan stuur Hom Egipte toe om sy ekklesia bymekaar te maak, om hulle deur die woestyn na die Beloofde Land te lei, maar bowenal om hulle in die hemelse erediens in te lei, om hulle daar as gemeente, in hulle onderlinge byeenkoms by die tent van samekoms deur sy aangewese ampsdraers te voed met die spyse van die ewige lewe. Woordverkondiging, Deu 8, ds Gustav Opperman,. Bron: Deuteronomium 8 Lewensnoodsaaklike Woordverkondiging Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2021 01 10 Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Psalm 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers position: 246
bottom of page