
Let op hoe groot hierdie Man was
Hebr 7 Ds G Opperman Nagmaalreeks 13B Nagmaal
Sal daar eendag in die hemel 'n nagmaal wees? Sal ons in die hiernamaals die nagmaal vier? Woordverkondiging: Hebr 7 Ds Gustav Opperman, @WoordeuitsyWoning. Die antwoord op daardie vraag is "nee" Die nagmaal is bestem om verby te gaan, Dis 'n teken van die verbond, wat eendag nie meer nodig sal wees nie, wat sal verval met ons Here se wederkoms, wanneer ons Hom in lewende lywe sal sien. Hy, wie se gedagtenis ons met elke nagmaal gedenk het.
Bron: Hebr 7
Let op hoe groot hierdie Man was
Nagmaalreeks 13b (Nagmaal)
Opnamedatum: 2018 02 25
Intro Musiek gebruik in hierdie video:
Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:
Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms
www.ico.org.za info@ico.org.za
Tel: 0824914965/ 012 332 0336
Orrelis: Harry Jonkers
Outro 2022 Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.
With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/
Artist: http://audionautix.com/