top of page

Laat ons die belydenis vashou!

Hebr 4 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

Om vas te hou aan die Belydenis wanneer die Naam van jou Verlosser 'n vloekwoord geword het   in die wêreld se media. Om vas te hou aan die Belydenis wanneer jou Verlosser op die markplein van godsdienste voorgehou word as maar net een van baie moontlikhede. Om met vrymoedigheid God se troon te nader, terwyl jy jou swakhede, jou tekortkominge, jou mismoedigheid, jou verslawings soos ysterkettings agter jou moet aansleep. 


Om vas te hou aan die belydenis  wanneer daar so min in die geloofsgemeenskap is  wat dit werklik doen, wat dit werklik sigbaar doen … Om vas te hou aan die belydenis  wanneer die professore aan soveel Teologiese skole  dikwels net hulle twyfel kan bely.   En om met vrymoedigheid God se troon te nader terwyl jou beste gebede soos gebarste ballonne om jou rondlê.  


Bron: Sag 3:1-5; Heb 2:10-18; 4:14-16 

Teks: Heb 4:14 … laat ons die belydenis vashou. Heb 4:16 …Laat ons dan met vrymoedigheid na die troon van die genade gaan … 

Psalms: 84:1,2; 86:3.6; 66:1,7; 25:4,5 

Opnamedatum: 2024 05 12  


Intro Musiek gebruik in hierdie video:  

Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:  

Met dank en erkenning:  Ps 144 Glorieryke Psalms  

www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336  

Orrelis: Harry Jonkers 


Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.  

With thanks and appreciation:  Opus One  Creative Commons Attribution 4.0  

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ 

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page