top of page

Laat ons!

Hebr 10 Ds Gustav Opperman Nagmaalreeks 13c Nabetragting GK Matlabas

Laat ons toetree! Laat ons die belydenis vashou! Laat ons op mekaar ag gee! Laat ons die onderlinge byeenkoms nie versuim! Wie en wat is die ons na wie hier verwys word? Woordverkondiging, GK Matlabas: Hebr 10, ds Gustav Opperman,  @Woorde uit sy Woning    


Dis die gelowiges, sal u vir my sê. Dis die gelowiges in die gemeente van die Hebreërs. Dis die gelowiges van alle tye.  ... En laat ons ons onderlinge byeenkoms nie versuim  soos sommige die gewoonte het nie.


Bron: Hebr 10

Opnamedatum: 2018 02 25


Intro Musiek gebruik in hierdie video:  

Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:  

Met dank en erkenning:  Ps 144 Glorieryke Psalms  

www.ico.org.za info@ico.org.za  

Tel: 0824914965/ 012 332 0336  

Orrelis: Harry Jonkers 


Outro 2022 Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.  

With thanks and appreciation:  Opus One  Creative Commons Attribution 4.0  

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/  

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page