top of page

Koronakrisis: Is herlewing moontlik? Woord en Gees maak lewend!
Preek Eségiël 37 - Woorde uit sy Woning
Kan hierdie bene weer lewendig word? Menslik gesproke, moet ons sê: Genade, nee! As ons nog verder daaroor wonder, mag ons ook vra: Maar waar is die HERE se genade dan? Was daar dan geen genade by die HERE nie? Is daar dan vandag geen genade by die HERE nie? Daar is dinge wat vir die mens onmoontlik is, maar dit beteken nie dat dit onmoontlik is vir God nie. Daarom sê die HERE vir Esegiël en vir my en vir elke ander prediker wat Hy vandag roep om sy Woord aan sy volk te bring: Profeteer oor hierdie bene en sê vir hulle: Dor bene, hoor die woord van die HERE! Die Here HERE, God die Almagtige het hemel en aarde deur sy Woord geskape. Deur daardie selfde Woord begin die HERE met die herlewing van sy dooie volk. Bron: Esegiël 37 Koronakrisis: Is herlewing moontlik? Woord en Gees maak lewend! Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2020 04 17 Indien u Mediadienste finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op Ons sal dit waardeer. Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Psalm 65 & Psalm 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers position: 425
bottom of page