top of page

Koop die tyd uit

Ef 4 Ds Gustav Opperman GK Philippolis @WoordeuitsyWoning

Julle het mos meer as genoeg van julle tyd gemors met die verkeerde dinge, met kaf en met snert en tydverdrywe wat waardeloos is. Gebruik die tyd wat julle oor het in hierdie lewe, elke dag, elke sekonde. Gebruik dit nou tot eer van God! Ons lewe in slegte tye. soos Paulus ook aan Timoteus skryf: die tye in die laaste dae sal swaar wees: mense sal liefhebbers van hulleself wees,  geldgieriges,  grootpraters,  trotsaards,  lasteraars,  ongehoorsaam aan hulle ouers, sonder liefde vir die goeie, roekeloos, verwaand.  meer liefhebbers van genot as liefhebbers van God (2Tim 3:1 ev.)  Dis die tydsgees waarin ons leef. En omdat hierdie tydsgees ongunstig is, moet ek elke moontlik geleentheid wat daar is, aangryp, die tyd uitkoop.  

Bron: Lees: Ef 2:1-10; 4:17-5:21  

Teks:  Ef 5:16 koop die tyd uit, omdat die dae boos is. 

Tema: Kosbare tyd 

Psalms:135:1,2; 135:3,8; 25:5,6; 66:7,8; 34:6,8   

Opnamedatum: 2024 04 14  

Intro Musiek gebruik in hierdie video:  Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:  Met dank en erkenning:  Ps 144 Glorieryke Psalms  

www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336  

Orrelis: Harry Jonkers 

Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.  With thanks and appreciation:  Opus One  Creative Commons Attribution 4.0  

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ 

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

​

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page