top of page

Koningskinders

Mat 21, Ps 8 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

Hulle het nog skaars die HERE se Naam op die moederskoot geleer. Skaars die moederstem gehoor: “Kyk, my kind, dis die HERE! Dis die HERE wat dit alles gemaak het. Dis sy werk. En daardie HERE is ons HERE!  Juis deur die teenwoordigheid van kinders  en die suigelinge in die kerk hier vandag ... weet ons dat die HERE ‘n getroue verbondsgod is  dat Hy sy beloftes aan Abraham sy vriend bevestig van kind tot kind ...  Hulle vra nie om hier te wees nie ... Hulle het nie Jesus gekies  om hier te wees nie ... Trouens sonder die monde van die kinders en suigelinge sal die lof van God altyd onvolledig wees.  

Bron: Lees: Mat. 21:1-17;  Ps. 8; Heb. 2:5-9 

Teks: Ps. 8:3 Uit die mond van kinders en suiglinge  het U sterkte gegrondves,  om u teëstanders ontwil,  om die vyand en wraakgierige stil te maak. 

Tema: Koningskinders. 

Psalms:36:2,3; 25:2,4; 8:1,3,4; 128:1,4  

Opnamedatum: 2024 06 16  

Intro Musiek gebruik in hierdie video:  Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:  Met dank en erkenning:  Ps 144 Glorieryke Psalms  

www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336  

Orrelis: Harry Jonkers 

Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.  With thanks and appreciation:  Opus One  Creative Commons Attribution 4.0  

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ 

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page