top of page

Koning Gekruisig? Hemel Hel? Sonde? Sosiale opheffing? Grondwet?

Preek Handelinge 2 - Woorde uit sy Woning

Hoe moet daar gepreek word? Dis die brandende vraag van ons tyd. Want selfs die kerkmense verstaan dit nie meer nie. Hemel en hel het uitgediende begrippe geword. Niemand praat deesdae meer van sonde nie. Ons grondwet laat buitendien nie toe dat een godsdiens bo die ander verhef word nie. Moet kerke nie in gemeenskapsentrums omskep word wat armoede verlig en vrede bewerkstelling nie? Moet daar hoegenaamd nog gepreek word? Ja, sĂȘ die Heilige Gees ... Daar moet gepreek word en daar sal gepreek word! Trouens, dis die een uitstaande kenmerk van die laaste dae ... Dis die dae wat ons sedert Pinkster beleef Dis die dae wat ons vandag beleef. Dis die een uitstaande kenmerk van die tyd ingelei deur die uitstorting van die Heilige Gees: daar moet gepreek word ... en daar sal gepreek word. Bron: Handelinge 2 Koning Gekruisig? Hemel Hel? Sonde? Sosiale opheffing? Grondwet? Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2020 01 05 Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Psalm 65 & Psalm 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers @WoordeinsyWoning position: 470
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

​

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page