
Kom na die Lig!
Joh 13 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
Dis uit hierdie nag dat Nikodemus kom na die lig van die mense. Sy eerste tree uit die donker is onseker. Nou kan ons ook vra: Wat is dit wat in Nikodemus roer? Waar kom sy onrus vandaan? Wat maak dat hy uit die duister tree om die lig te soek?
Bron: Lees Joh. 3:1-21; 13:21-30.
Teks Joh. 3:2 Hy het in die nag na Jesus gekom ...
Tema: Kom na die lig! Sing: 100:1,2;3,4; 66:6,7; 119:25,26; 43:3,4,5
Opnamedatum: 2025 01 26
Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers
Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0 Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Artist: http://audionautix.com/