
Koester ware eenheid
Rom 16:17 Ds Gustav Opperman Romeinereeks#64 Reg voor God
Wanneer die leer van die gemeente in die gedrang kom, wanneer die belydenisskrifte van kerk uitgerangeer word, wanneer daar ‘n ander evangelie op die kansels en in sinodesale verkondig word, wanneer die grondwaarhede rondom die Bybelse huwelik nie meer geld nie, dan kom ons eenheid in Christus wel in gedrang, dan word daar aanstoot veroorsaak ... aanstoot teen die gesonde leer wat die Bybel ons geleer het. Volg die Romeinereeks Sondae op @WoordeuitsyWoning .
As jy die essensie van die mensdom se probleem wil verstaan en God se antwoord daarop, lees die brief aan die Romeine. Na bykans twee duisend jaar het hierdie brief soos die res van die Bybel die toets van die tyd weerstaan en skitter dit vandag eers met dringende aktualiteit. Die brief aan die Romeine sou later die fundamentele dokument van die Christelike leer word.
Bron: Romeine 16:17
Opnamedatum: 2021 06 20
Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation:
Intro Music: 1) Sarabande Artist: Joel Cummins YouTube Audio Library License
2) Outro 2022 Music: Opus One Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/
Artist: http://audionautix.com/