top of page

Kinders in die hemel - 'n Ewigdurende jeug!

Preek Sagaria 8 - Woorde uit sy Woning

Miskien het u ook ‘n sorgelose jeug geken. Dae van speel, swem en baljaar. Die kerkterrein was vroeër te klein vir al die spelende kinders. Die lewe in alle opsigte kinderlike eenvoudig. Die geloofslewe kinderlik eenvoudig. Woordverkondiging uit Sagaria 8, ds Gustav Opperman,. Op ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning, is meer as 400 video's om van te kies. Dan is daar ook aan my vertel dat hierdie kerkterrein vroeër te klein was vir al die spelende kinders daarop ... en dat die nagmaal naweek vir hulle te kort was vir al die speel wat ingehaal moes word. Die lang somernamiddae het lang someraande geword en omgegaan met ‘n met ‘n spel sonder einde ... Die lewe in alle opsigte kinderlike eenvoudig Die geloofslewe in alle opsigte kinderlik eenvoudig. Hier het die kinders die hemelse psalms leer ken ... en hier het hulle dit gesing. Want U sien, geliefdes, die nuwe hemel en die nuwe aarde is die eindpunt van ons kinderlike geloof En dis ook die toppunt die hoofdoel van die werk van Jesus Hy wat die Here en die Christus is ... Sy Vader werk sonder ophou Hy werk sonder ophou daarvoor ... die nuwe hemel en die nuwe aarde en dat ons dit eendag sal bewoon en geniet soos die kinders op die kerkplein. Wat die oog nie gesien het nie wat die oor nie gehoor het nie wat in die hart van ‘n mens nie opgekom het nie wat God berei het vir die wat Hom liefhet ( 1 Kor. 2:9 ev.) Die nuwe Tuin van Eden van noord tot suid van wes tot oos O HERE onse HERE, hoe heerlik is u Naam op die ganse aarde ! U wat u majesteit gelê het op die hemele Uit die mond van kinders en suigelinge het U sterkte gegrondves Die nuwe Jerusalem die tempelstad ... Daar waar die kinders op die pleine speel ... in die professie van Sagaria ... Die stad van trou daar waar die kinders sonder moeg word op die pleine speel. Sorglose kindwees, kaalvoetdae. Die profeet Sagaria moes daardie dae ook geken het. Daarom skryf hy daaroor ... Bron: Sagaria 8:5: Die pleine van die stad sal vol wees van seuntjies en dogtertjies wat op die pleine daarvan speel. Kinders in die hemel - 'n Ewigdurende jeug Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2016 12 11 Hierdie Bybelstudie en Kategismusreekse kan met vrug aangewend word deur 'n gelowige of groep gelowiges. Indien u Mediadienste finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op Ons sal dit waardeer. Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Fluitintro: Psalm 41:1, Psalm 65 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers Psalm 47:4 Psalmsing tot God’s eer (Odé Ensemble) Administratiewe Buro Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika Tel: 018 297 3986/7/8/9 Faks: 018 293 1042 bestellings@gksa.co.za Toestemming: Ds Eric Kayayan position: 369
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page