top of page

Jesus het geween

Joh 11 Troosdiens: Johannes Fouche 2022 06 29

Sien jy Hom voor jou staan, Martha? Die opstanding en die lewe! Die heerlikheid van God! Nou, hier, in hierdie lewe …? Sien jy Hom, Martha? Troosdiens: Johannes Fouche 2022 06 29  


In hierdie Skrifgedeelte sien ons 'n sterk Man huil … sien ons die trane van die Seun van die God Hy is 'n Man van mag en majesteit … en kyk, die trane loop … en die Heilige Gees kyk nie anderpad nie … Hy wil hê ons moet dit sien, dit goed raaksien …  Waarom sal Jesus huil ... waarom sal Hy huil … as Hy weet  dat Hy Lasarus uit die graf sal opwek …? Dit maak mos nie sin nie …


Bron: Johannes 11 

Ds Gustav Opperman 

Opnamedatum: 2022 06 29


Intro Musiek gebruik in hierdie video:  

Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:  

Met dank en erkenning:  Ps 144 & Ps 27 Glorieryke Psalms  

www.ico.org.za info@ico.org.za  

Tel: 0824914965/ 012 332 0336  

Orrelis: Harry Jonkers  


Outro 2022 Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.  

With thanks and appreciation:  Opus One  Creative Commons Attribution 4.0  

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/  

Artist: http://audionautix.com/ 


Gemeentesang: Ps 130:3,4 & Ps 72:10,11 

Orrelspel: Roelien Vorster 



274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page