top of page

Is jy deel van die Juigende Kerk?

Preek Psalms 100 Heidelbergse Kategismus 21 - Woorde uit sy Woning

Waar hoor die skape die stem van die Herder? Hoor hulle dit daar buite in die natuur? Hoor hulle dit uit die monde van slim mense, allerhande profete en profetesse, ikone en sterre?Is dit dalk 'n innerlike stemmetjie in die gemoed? Of het hulle dalk hul eie privaatlyn na die hemel? Nee. Hulle hoor dit daar waar die HERE se Woord oopgemaak word. Bron: Psalm 100 Heidelbergse Kategismus Sondag 21 Deel van die Juigende Kerk? Troosreeks #29: Bely uit die Psalms Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2017 10 08 Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Sola Sacra Scriptura Potchefstroomse Mannekoor Olv Babs Brouwer babsbrouwer@mweb.co.za sel:083 306 4525 Psalm 65 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers position: 522

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

​

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page