top of page

In storms, do you lose your grip? Verloor jy jou greep?
Preek Romeine 3 - Woorde uit sy Woning
We regret that we still experience problems with the YouTube facility we use to do our own transcriptions. The crux of the problem is the superficial level of Christianity: Easy Believism ... here in our country too... There are many, many who confess Jesus, who say they believe, few who know Him ... There are many, many carrying a cross around the neck, few that can explain the implication of that cross ... And then when the gale force winds and the waves started to break, then they lose their grip on Jesus and his cross ... Source/Bron: Romans 3:22 In storms, do you lose your grip on Jesus and His cross? Hands to embrace. In lewenstorms, verloor jy jou greep op Christus en sy kruis? Hande om te omhels. Gustav Opperman Roman Series Justified #17 Romeinereeks: Reg voor God #17 (2019 01 20) If you want to understand the essence of humanity's problem and God's answer to that, read the letter to the Romans. After nearly two thousand years, this letter, like the rest of the Bible, has resisted the test of time, and it only shines with urgent topicality today. Paul, the slave of Jesus Christ, had an intention to visit the Christians in Rome. For several reasons it was not possible and therefore he wrote to them a letter ... a remarkable letter. This letter explains the main doctrines of what he calls the Good News. The letter to the Romans would later become the fundamental document of the Christian doctrine. Ons het hier die kern van die probleem rondom die vlak Christendom het, ook hier in ons land ... Daar is baie, baie wat die Jesus bely, wat sê dat hulle glo, min wat Hom ken ... Daar is baie, baie wat ‘n kruis om die nek dra, min wat die implikasie van daardie kruis kan omskryf ... En dan wanneer die stormwinde ruk en die branders begin breek, dan verloor hulle hulle greep op Jesus en sy kruis ... As jy die essensie van die mensdom se probleem wil verstaan en God se antwoord daarop, lees die brief aan die Romeine. Na bykans twee duisend jaar het hierdie brief soos die res van die Bybel die toets van die tyd weerstaan en skitter dit vandag eers met dringende aktualiteit. Paulus, die slaaf van Jesus Christus, het 'n voorneme gehad om die christene in Rome te besoek. Om verskeie redes kon hy nie hierby uitkom nie en daarom skryf hy toe aan hulle 'n brief... 'n merkwaardige brief. Hierin word die hoof leerstellinge van dit wat hy die die Goeie Nuus noem, uiteengesit en verduidelik. Die brief aan die Romeine sou later die fundamentele dokument van die Christelike leer word.In hierdie reis deur die reeks preke uit Romeine begelei Ds Gustav Opperman jou. U sal daar onder die afdeling: Kategismus en Belydenis in Aktuele Styl die tema kry: Romeine: Reg voor God. PLptUYi1TvSsqhcCQ4oeQUDxob9FH70uiV Ons kanaal het in 2016 begin. Music used: Saraband and Variations - Händel 1685-1759 Played by local church organist Mariaan Senekal Church Recording position: 535
bottom of page