top of page

Hy het opgestaan!

Bybelstudie 98 Lukas 24 - Woorde uit sy Woning

In baie opsigte kom ons hier by die hart van die Evangelie, want sou die Here Jesus Christus net gesterf het, sou Hy net aan die kruis as 'n martelaar gehang het en die opstanding het nie plaasgevind nie, dan het ons Evangelie geen waarde nie! Ons bereik die klimaks hoofstukke van die Lukas Bybelstudiereeks. Volg dit saam met ons op ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning. Lukas is 'n geskiedskrywer. Dit is hoe hy homself bekend stel aan die begin van sy weergawe van die Evangelie. Hy het die oorgelewerde verhale oor Jesus nagegaan en hy het ook self ander bronne ontgin. Sodoende wou hy sekerheid aan Theofilus gee ... Sekerheid aangaande die historiese waarheid van die gebeure rondom die lewe en sterwe van Jesus van Nasaret. Wanneer ds Gustav Opperman in hierdie Bybelstudiereeks op die voetspore volg van die historikus, Lukas, het hy dieselfde doel as die evangelis. Hy wil u sekerheid gee aangaande die betekenis van Jesus, die Christus, vir ons vandag. Hierdie is die 98ste in die Bybelstudiereeks oor die boek Lukas. youtube.com/c/WoordeuitsyWoning Bron: Lukas 24:1-12 Hy het opgestaan! Lukas Bybelstudiereeks: Christus vir Vandag#98 Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning Woorde uit sy Woning 2021 03 10 Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Intro: Traporrelmusiek: Orrelis: Mariaan Senekal Outro: Psalm 65 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers position: 197
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page