top of page

Hy heel gebrokenes

Ps 147 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudies: God se Liedere @WoordeuitsyWoning ​

Hy genees die wat gebroke is van hart, omdat die Here opregte gebrokenheid by jou tot stand gebring het. Jy het nou besef: Ek gaan nie nou my situasie blameer op die Babiloniërs, of op omstandighede, of op die regering, of op hierdie of daardie persoon, of op die verhoudings waarin ek was nie. Ek is die een wat gebroke van hart moet wees oor my eie sondetoestand, oor die feit dat ek so ver van die Here af gedwaal het.


Bron: Psalm 147 

Opnamedatum: 2020 07 20  

Music used in this video: 

1) Intro: Ouverture: Psalm 130: Original Music for "Uit Diep van Donker Nagte" used in this video: Artist & Composer: Henning Dafel https://www.youtube.com/channel/UCJopIyYm7Cxw_6DbN242Gag 

Overture Sangers:  Mandi Opperman (Sopraan), Frikkie van Biljon (Tenoor), Lourens Erasmus (Bas) en Esmarie van Heerden (Alt). 

Overture Musikante: Henning Dafel  - Klavier,  Cathy Dafel - Altviool,  Liza Cloete (neé Smit) – Viool Wieke de Wet – Harp Louisa van der Walt – Orrel 

2)  Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:  Met dank en erkenning:  Ps 147:1,3 Glorieryke Psalms  www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336  Orrelis: Harry Jonkers  

3) Outro Music: Opus One Creative Commons Attribution 4.0  Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/  Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page