
Hou aan roep!
Ps 130 Luk 11 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
Kort julle wysheid? Weet julle nie meer wat om te dink of te doen nie? Op julle reispad weet julle nie meer herwaarts of derwaarts nie? Staan julle besluiteloos voor 'n kruispad? Bron: Lees Ps 130; Luk 11:1-13
Teks: 11:13 As julle dan wat sleg is, weet om goeie gawes aan julle kinders te gee, hoeveel te meer sal die hemelse Vader die Heilige Gees gee aan die wat Hom bid?
Tema: Bid vir die beste Reismaat
Psalms: 24:1,4; 25:3,4; 130:3,4; 91:5,6. Opnamedatum: 2024 12 01
Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning:
Ps 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers
Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0 Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Artist: http://audionautix.com/