top of page

Hoekom sal ons so min sê!

Luk 1 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning ​

'n Sterk Verlosser het Hy vir ons laat opstaan! Skielik is dit asof al die woorde, al die woorde van die tempelgebede, al die woorde van die sinagoge lesse, al die Psalmwoorde na Sagaria teruggekom. En die man van geen woorde se woorde stroom oor. Dit stroom deur 'n damwal wat gebreek het. En die woorde gaan nie oor sy gebed wat verhoor is nie. Dit gaan nie oor die wonder van die bevalling nie. Dit gaan nie oor sy spraak wat teruggekeer het nie. Dis woorde oor God!   

Bron: Lees 1:18-25; 39-45; 57-80 

Teks 1:63,64 Hy vra toe 'n skryfbordjie en skryf:  Johannes is sy naam.  En almal was verwonderd.  En onmiddellik is sy mond geopen  en het sy tong losgeraak,  en hy het gepraat en God geloof. 

Tema: Stom van ongeloof Psalms:138:1,2; 138:3,4; 34:6,7,8; 40:2,3; 40:4,5 

Opnamedatum: 2025 06 22  


274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page