top of page

Hoekom jou ouers eer?

Deu 5 Ds Gustav Opperman GK Ventersburg WoordeuitsyWoning

Die onderwys van ons kinders bly maar in die gedrang ... met die staat wat vir die soveelste keer probeer om hulle greep op ons kinders se vorming te versterk. Dit noop ons om weereens te vra: Wat is die doel van ons kinders se onderrig? Woordverkondiging: Deu 5, ds Gustav Opperman, GK Ventersburg.  @Woorde uit sy Woning  


Ons sou kon sê dat ons hiermee die jeug wil voorberei op die toekoms ... ‘n toekoms met ‘n suksesvolle loopbaan ... ‘n toekoms met ‘n gelukkige huweliks- en gesinslewe ... dat hulle ook eendag, soos hulle ouers ‘n smart kar en ‘n wye flat screen kan hê.  Maar wat sê die Bybel? Wat is die doel van die onderrig van ons kinders?


Bron: Deuteronomium 5, Openbaring 7

Hoekom jou ouers eer?

Opnamedatum: 2022 05 06


Intro Musiek gebruik in hierdie video:

Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:

Met dank en erkenning:

Ps 144 Glorieryke Psalms

www.ico.org.za info@ico.org.za

Tel: 0824914965/ 012 332 0336

Orrelis: Harry Jonkers


Outro 2022 Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.

With thanks and appreciation:

Opus One

Creative Commons Attribution 4.0

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/

Artist: http://audionautix.com/


274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page