top of page

Hoe gaan dit? Al is jou kind dood!

Preek 2 Konings 4 - Woorde uit sy Woning

2 Konings 4:26 Hoe gaan dit? ds Gustav Opperman Al die paaie van die HERE is goedertierenheid Al die paaie van die HERE is trou vir die wat sy verbond en sy getuienisse bewaar (Psalm 25:10). Al die paaie … ook die pad vanaf Sunem na Karmel en terug. Wanneer ons vashou aan die Woord wat vlees geword het en onder ons begin woon het, wanneer ons vashou aan die lewende opgestane Jesus Christus, dan mag ons maar sê dit gaan goed. En dan gaan dit inderdaad ook goed, al lê die kind se lyk in die bo-kamer. position: 773
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page