top of page

Hoe beslis jou hart?

Hand 13 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

Vir julle is hierdie woord van verlossing gestuur. Wat julle daarmee sal maak,  weet ek nie. Wat ek wel weet, is dat êrens in julle binneste, daar in die onpeilbare dieptes van julle siele, sal daar ’n beslissing kom. Na een of ander kant toe sal daar ’n beslissing kom. 

Bron: Lees Hand 13:13-52 

Teks Hand 13:26  Broeders, kinders van die geslag van Abraham,  en die onder julle wat God vrees,  vir julle is hierdie woord van verlossing gestuur. Tema: Die beslissing op die woord van verlossing Psalms:147:6,7; 65:4,5; 2:6; 89:6;10. 

Opnamedatum: 2024 09 08  

Musiek gebruik in hierdie video:  

1) Intro Musiek gebruik in hierdie video:  Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:  Met dank en erkenning:  Ps 144 Glorieryke Psalms  www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336  Orrelis: Harry Jonkers 

2) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.  With thanks and appreciation:  Opus One  Creative Commons Attribution 4.0  Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/  Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page