top of page

Het Christus opgestaan? Wat help dit om te glo!

Preek 1 Korinthiërs 15 Heidelbergse Kategismus 17 - Woorde uit sy Woning

HK Sondag 17 Aanddiens 2016 02 28 Skrifgedeelte: 1Kor 15:12-58 Tema: Wat help die opstanding? HK Sondag 17 Vraag 45: Watter nut het die opstanding van Christus vir ons? Antwoord: Ten eerste het Hy deur sy opstanding die dood oorwin sodat Hy ons die geregtigheid wat Hy deur sy dood verwerf het, deelagtig kon maak. Ten tweede word ons nou ook deur sy krag tot 'n nuwe lewe opgewek. Ten derde is die opstanding van Christus vir ons n betroubare waarborg van ons salige opstanding. Geliefdes Het Christus uit die dood opgestaan? Kan ons in die tyd van ongekende wetenskaplike vooruitgang nog hierin glo? Daar is soveel in die Bybel wat vandag betwyfel word: die Bybelse skeppingverhaal, Jona wat deur 'n vis ingesLukas word, die wonders van ons Here Jesus. So word Christus se opstanding uit die dood maar net nog 'n debatteerbare punt. Daar is baie teoloë wat dit vandag bevraagteken. In Jesus se tyd het die Jode die verdwyning van Jesus se lyk toegeskryf aan 'n stuk bedrog deur sy dissipels. So sê vandag se teoloë ook: Die opstanding is maar net 'n storie wat die eerste Christene opgemaak het. 'n Storie wat hulle moes opmaak want hulle held het die dood van 'n misdadiger gesterf. 2 As dit die geval is, behoort ons nie vanaand oor Sondag 17 van die Heidelbergse Kategismus preek nie. n! position: 708
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page