top of page

Herken jy die Hemelse Gasheer?

Luk14 Nagmaalreeks 20a Voorbereiding Ds G Opperman

Ons sal dalk eendag verbaas wees wie almal aan die hemelse feesmaal sal aansit. Hulle sal nie almal my taal praat nie. Hulle sal nie almal my kleur hê nie. Hulle sal nie almal my kerkverband hê nie. Maar hulle sal almal een ding in gemeen hê: hulle sal hulp nodig hê. En hulle sal kom om dit by die hemelse Gasheer te vind … En elke stukkende siel sal weer heel wees.   Bron: Lukas 14:1-24 

Teks: 14:15  En toe een van die wat saam aan tafel was, dit hoor,  sê hy vir Hom:  Salig is hy wat brood eet in die koninkryk van God. 

Tema: Herken die hemelse Gasheer 

Psalms: 105:1,3; 18:12,14; 146:4,5; 32:3,4  

Intro Musiek gebruik in hierdie video:  Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:  

Met dank en erkenning:  Ps 144 Glorieryke Psalms  

www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336  

Orrelis: Harry Jonkers 

Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.  

With thanks and appreciation:  Opus One  Creative Commons Attribution 4.0  

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ 

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page